082 922 4616            office@droughtmasterafrica.co.za

Home Page     |     Society     |     Breed     |     Database     |     Members     |     Sales     |     Publications     |     Links     |     Gallery     |     Contact Us

     

Sale Results
____________________________________________

Considerata SA Droughtmaster 4de Produksieveiling
15 April 2021, Afri-Dome, Parys.

4 Bulle gemiddeld R252 500.
Hoogste Prys: R480 000 vir die bul 17-0062CSA.
Koper: Henning Pretorius, Skeerpoort

6 Koeie gemiddeld van R 254 167.
Hoogste prys: R320 000 vir die Koei 18-0143CSA
Koper: Henning Pretorius, Skeerpoort


15 Koeie en kalwers gemiddeld van R 204 667.
Hoogste prys: R620 000 vir die Koeie 17-050CSA en kalf 20 -120CSA
NUWE SA Rekord vir alle Rasse
Koper: Henning Pretorius, Skeerpoort

3 Verse gemiddeld van R 191 000.
Hoogste prys: R420 000 vir die vers 18-0146CSA.
Koper: Henning Pretorius, Skeerpoort.

350 Strooitjies Semen gemiddeld van R1 400 per stooitjie
Hoogste prys: R3000 p/s vir 17-0062CSA se semen.

100% Verkope is behaal.

Veiling is aangebied deur SHM Afslaers en die Afslaer was Johan van der Nest.

____________________________________________

Waterford Sale
20 Mei 2020

Waterford Afrika Droughtmaster Veiling gehou 20 Mei 2020 te “Waterford” Viljoenskroon


12/12 Bulle @ R 55 250 gemiddeld. Hoogste prys R120 000 vir die bul 15-0054CSA
Koper: Avenol Farm, Don McHardy, Everton

5/5 Koeie @ R 43 000 gemiddeld. Hoogste prys R70 000 vir die koei 16-0123WBT
Koper: Hurwitz Farming , Simeon & Jarren Hurwitz, Davel


6/6 Koeie + Kalwers @ R 47 000 gemiddeld. Hoogste prys R90 000 vir die koei 14-0014WBT en haar verskalf 19-0095WBT
Koper: Hurwitz Farming , Simeon & Jarren Hurwitz , Davel

9/9 Verse @ R 23 444 gemiddeld. Hoogste prys R38 000 vir die vers 17-0070WBT
Koper: Avenol Farm, Don McHardy, Everton

100% Verkope

Die veiling is aangebied deur SHM Afslaers en die Afslaer was Johan van der Nest.

____________________________________________

Brandwater Veiling
09 Mei 2020


31 Koeie met kalwers @ R 63 581 gem.
Hoogste prys van R250 000 vir die koei HOT 16 246 + verskalf.
Tweede hoogste prys R220 000
Koper: Hurwitz Farming, Bethal.

58 Dragtige koeie @ R 41 000 gem.
Hoogste prys van R150 000 vir die koei 09 353C.
Koper: Hurwitz Farming, Bethal.

15 Verse @ R 33 133 gem.
Hoogste Prys van R70 000 vir die vers HOT 17 382.
Koper: Don McHardy, Dargle,Kzn.

2 Bulle @ R 43 500

Die veiling is aangebied deur SHM Afslaers en die afslaer was Johan van der Nest.

____________________________________________

Brandwater Sale
09 August 2018


10 Afrika Droughtmaster Bulle @ R71 000 gemiddeld
Hoogste prys van R120 000 vir die bul HOT15143


Koper: Chan te Mar Afrika Droughtmaster Stoet, Humansdorp.
7 Koeie met Kalwers @ R52 286 gemiddeld
Hoogste Prys R100 000 vir die Koei HOT15 164 met Bulkalf HOT18416.

Koper: Chan te Mar Afrika Droughtmaster Stoet, Humansdorp.
11 Dragtige Koeie @ R38 272 gemiddeld
4 Dragtige Verse @ R50 000 gemiddeld
Hoogste prys van R80 000 vir die vers HOT16234
Koper: JH Dannhauser Boerdery, Considerata SA Stoet, Parys.

____________________________________________

Considerata Africa Droughtmaster Sale
30 July, Vryburg

100% Verkope behaal.
43 Bulle is aangebied.
9 Bulle met ‘n gemiddelde prys van R 189 000 is verkoop aan stoettelers.
34 Bulle met ‘n gemiddelde prys van R 37 882 is verkoop aan kommersiele telers.
Hoogste prys: R 520 000 vir die bul C 11 154.


Koper: Kobus en Johan Dannhauser, Parys

16 Koeie en verse is verkoop vir ‘n gemiddelde prys van R 108 125.
Hoogste prys; R 280 000 vir die koei C 09 32


Koper: Kobus en Johan Dannhauser, Parys.

Die veiling is goed ondersteun deur kopers van regoor die land en van Namibia en Botswana.
Veiling is aangebied deur Andre Kock en seun en SHM Afslaers. Die afslaer was Andrew Miller.

     

     

       

  

   

Tel:   082 922 4616
Email:   office@droughtmasterafrica.co.za

© Africa Droughtmaster Cattle Breeders' Society of Namibia
Website Disclaimer